799567
24
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/26
Nächste Seite
Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u
produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en
is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike
veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar
waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.
Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:
Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of
vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-
houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12
maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,
neem asseblief die produk na die winkel van waar dit
gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.
Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg
Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en
bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en
behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien
defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-
kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik,
na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf
die oorspronklike datum van aankoop, stuur die
produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel.
Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan
u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n
soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand,
as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede
ookal nie.
NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig
vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons
webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die
eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het
Sien keersy vir besonderhede en instruksies.
Voordat u die produk terug stuur, maak seker
van die volgende:
•U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand,
werk en aangeskakel is,
•Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop
skakelaar op u DB bord af is),
•U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u
instruksies vir gebruik,
•Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.
Die volgende voorwaardes geld:
1. Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied
word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes
van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg
tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou
dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-
kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring
- sien keersy vir meer inligting.)
2. Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is
moet die produk volledig wees met al die bykomstighede,
onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die
waarborg nietig maak.
3. Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer
skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit
so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-
digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien
die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so
moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.
4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike
gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en
te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak
en instandhouding van die produk maak u waarborg
ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig
om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die
gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering
van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en /
of verbrande produkte)
5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige
beskadiging of sorg van die produk word die waarborg
nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie
aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.
6. Enige poging tot herstel, of vervanging met
ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak,
so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent
vir enige diens of herstelwerk.
7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die
oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die
datum wanneer dit vervang is nie.
8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val
dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.
9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n
redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar
kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik
wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer
nie.
Herstelwerk buite die waarborg tydperk
As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg
tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle
vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die
kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-
like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-
dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om
die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand
te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is
gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.
Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens
op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.
co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-
bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop
dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-
durende Kersfees en Nuwejaar.
Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld
vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die
agterkant van hierdie bladsy verskyn.
997150_IM.indd 24 2018/01/15 11:14:03 AM
24

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Taurus Beguda Freda - 997150A wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info