799567
25
Zoom out
Zoom in
Vorherige Seite
1/26
Nächste Seite
Hoekom moet u die waarborg moet registreer?
Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van
gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Kleinhandel + 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor
dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te
trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar
van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te
bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet.
Bygevoegde Voordele
Bykomend tot die verskaffing van ‘n aanlyn profiel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-
voegde waarde voordele:
•aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers
•nuwe resepte of idees vir u produkte
•nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry
•spesiale aanbiedings op promosie-items
Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?
STAP 1 Skep u gebruikersproel:
REKENAAR/
SKOOTREK-
ENAAR
SMART-
FOON /
TABLET
FAKS
STAP 2 Kies 'n registrasie metode:
AANLYN WAARBORG REGISTRASIE
Notas:
1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u
strokies.
2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U
sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang
gee tot u profiel.
3. Van u profiel u sal in staat wees om produkte te laai wat u
gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig
hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.
4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar
binne in u profiel.
5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-
gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou
word vir fakse of lêers nie ontvang nie.
6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-
housewares.co.za.
NB: U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u
produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die
aankoop van u Taurus produk. Indien u produk nie aanlyn
geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde
waarborg nietig maak.
•Faks die volgende na 021 931 4058
•Naam en Van
•Kontak telefoon en faksnommer.
•Produk model nommer en tipe.
•Traceability Code (wat op die
•Waarborgkaart of op 'n etiket op die
produk gevind kan word)
•'n Duidelike en leesbare afskrif van
u ontvangs.
•Skandeer die QR-kode bo of besoek
www.taurusappliances.co.za
•Klik op die "Registration" skakel en
teken aan met u verbruikersnaam en
wagwoord.
•Klik op "Register your products” en
laai u kwitansie en volg die maklike
instruksies.
•Skandeer of neem 'n foto en laai u
strokie.
•Maak u internet snuffelgids oop en
besoek
www.taurusappliances.co.za
•Klik op die "Registrasie" skakel en
teken in met u gebruikersnaam en
wagwoord.
•Klik op "Register your products” en
laai kwitansies en volg die maklike
instruksies.
•Skandeer en laai u strokie
As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op
die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-
kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u
profiel gee.
Cape Town
20 Tekstiel Street, Parow, Cape Town, 7493,
South Africa P.O. Box 6156 Parow East, 7501,
South Africa Tel: +27 21 931 8117
Fax: +27 21 931 4058
Durban
35 Adrian Road, Windermere,
Durban, South Africa, 4001
Tel: +27 31 303 3465
Fax: +27 31 303 8259
Johannesburg
Unit 25 & 26 San Croy Office park
Die Agora Road, Croydon, 1619
Tel: +27 11 392 5652
Fax: +27 11 392 1694
National Service Centre: 086 111 5006
e-mail: help@creativehousewares.co.za
www.creativehousewares.co.za
997150_IM.indd 25 2018/01/15 11:14:04 AM
25

Brauchen Sie Hilfe? Stellen Sie Ihre Frage.

Forenregeln

Missbrauch melden von Frage und/oder Antwort

Libble nimmt den Missbrauch seiner Dienste sehr ernst. Wir setzen uns dafür ein, derartige Missbrauchsfälle gemäß den Gesetzen Ihres Heimatlandes zu behandeln. Wenn Sie eine Meldung übermitteln, überprüfen wir Ihre Informationen und ergreifen entsprechende Maßnahmen. Wir melden uns nur dann wieder bei Ihnen, wenn wir weitere Einzelheiten wissen müssen oder weitere Informationen für Sie haben.

Art des Missbrauchs:

Zum Beispiel antisemitische Inhalte, rassistische Inhalte oder Material, das zu einer Gewalttat führen könnte.

Beispielsweise eine Kreditkartennummer, persönliche Identifikationsnummer oder unveröffentlichte Privatadresse. Beachten Sie, dass E-Mail-Adressen und der vollständige Name nicht als private Informationen angesehen werden.

Forenregeln

Um zu sinnvolle Fragen zu kommen halten Sie sich bitte an folgende Spielregeln:

Neu registrieren

Registrieren auf E - Mails für Taurus Beguda Freda - 997150A wenn:


Sie erhalten eine E-Mail, um sich für eine oder beide Optionen anzumelden.


Das Handbuch wird per E-Mail gesendet. Überprüfen Sie ihre E-Mail.

Wenn Sie innerhalb von 15 Minuten keine E-Mail mit dem Handbuch erhalten haben, kann es sein, dass Sie eine falsche E-Mail-Adresse eingegeben haben oder dass Ihr ISP eine maximale Größe eingestellt hat, um E-Mails zu erhalten, die kleiner als die Größe des Handbuchs sind.

Ihre Frage wurde zu diesem Forum hinzugefügt

Möchten Sie eine E-Mail erhalten, wenn neue Antworten und Fragen veröffentlicht werden? Geben Sie bitte Ihre Email-Adresse ein.



Info